[00:00.000] 作詞 : Elandré Schwartz/Neil Schoombee
[00:01.000] 作曲 : Elandré Schwartz/Neil Schoombee
[00:11.476] Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat
[00:19.262] Die ligte in die nag maak dit duidelik
[00:23.380] Soms?is?dinge net te?tydelik
[00:27.446] En woorde kan ook net soveel?belowe
[00:35.215] Toe ek jou sien weet ek jy is verbode
[00:39.415] En al?wat?ek?wou doen is?praat
[00:42.703] Maar toe is?dit te laat
[00:46.364]
[00:47.034] Jy laat my brand
[00:49.166] Ek wens ons was weer terug in gisteraand
[00:53.644] My vel voel nog die passie van jou sagte hand
[00:57.336] Ek wou regtig nie myself verloor
[01:00.762] Hoe kan ek anders met daai donker o? wat jy
[01:05.279] Gebruik soos jy my hande in die donker lei
[01:09.344] Ek weet dis teen die re?ls maar ek wil langer bly
[01:13.383] Ek weet nie wat dit is nie maar dit
[01:17.566] Dit brand in my
[01:19.916] Vuur op die water, ys na die front
[01:23.379] Ek en jy brand af tot op die grond
[01:27.466] Vuur op die water, ys na die front
[01:31.342] Ek en jy brand af tot op die grond
[01:35.335]
[01:35.827] So wat dan?
[01:37.277] As die oggend kom en ons moet aangaan
[01:43.040] Weet ek is nie een vir opgee
[01:47.355] Maar as ek moet sal ek jou tyd gee
[01:51.365] En blus my vuur wat jy so gretig aansteek
[01:57.337] Dis mense soos jy wat 'n hart breek
[02:01.259] So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry?
[02:05.145] My vingers brand maar ek wil bly
[02:08.769] My vingers brand maar ek wil bly
[02:13.373]
[02:13.611] Jy laat my brand
[02:15.032] Ek wens ons was weer terug in gisteraand
[02:19.186] My vel voel nog die passie van jou sagte hand
[02:23.101] Ek wou regtig nie myself verloor
[02:27.073] Hoe kan ek anders met daai donker o? wat jy
[02:31.537] Gebruik soos jy my hande in die donker lei
[02:35.184] Ek weet dis teen die re?ls maar ek wil langer bly
[02:39.301] Ek weet nie wat dit is nie maar dit
[02:43.994] Dit brand in my
[02:45.907] Vuur op die water, ys na die front
[02:49.611] Ek en jy brand af tot op die grond
[02:53.504] Vuur op die water, ys na die front
[02:57.570] Ek en jy brand af tot op die grond
[03:01.340] Vuur op die water, ys na die front
[03:05.538] Ek en jy brand af tot op die grond
[03:09.641] Vuur op die water, ys na die front
[03:13.596] Ek en jy brand af tot op die grond
[03:17.451] Jy laat my brand
[03:19.147] Ek wens ons was weer terug in gisteraand
[03:23.151] My vel voel nog die passie van jou sagte hand
[03:27.152] Ek wou regtig nie myself verloor, verloor
[03:32.014] Tot op die grond!